Na wat gevoel het soos tien ure het die video uiteindelik klaar ge-render. Oor die algemeen was die klank en beeld baie goed. Die High Def is myle beter as standaard, en die mike se kwaliteit is goed. Daar is 'n paar niggles met wind geraas, maar niks wat nie deur een van daai wol kondome oor die mike uitgesort kan word nie. Ek is posetief oor die kwaliteit van die equipment en ek is nogsteeds stoked oor die huis. As ek momentum kan behou met die script sal alles op dreef bly.
Hier is die script soos hy nou staan. Die eerste act is klaar. Op die stadium vorder act 2 fluks, maar kort 'n einde. 3 en 4 behoort meer pas te he, minder dialoog en meer aksie.
Download Script
Richard, I forgot to thank you for the email. Die res van julle, stuur maar idess aan, of sĂȘ dis kak, of so iets.
jakkalskruger@gmail.com
Thursday, May 27, 2010
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment