Thursday, May 20, 2010

Eerste Scene

Ek het tentatief besluit om met die vliegtuig idee voort te gaan. Die deel is geskryf tot by die titles. Die script is hier beskikbaar vir download: Spookhuis Script



Weereens, enige voorstelle of aanbiedinge van hulp - mail my: jakkalskruger@gmail.com.

No comments:

Post a Comment